<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.                                             D
 God van vreugde, God van vrede, God van lewe,
.     G          D
 bowenal, God oor my
.D                                                    G
 God van gister, God van vandag, God van ewigheid, bowenal,
.        D   A  G          D
 God oor my, oooo, God oor my
.Bm      A         G           D
 En die hemel straal van U matigheid.
.Bm   A          G      A
 En my lewe spreek van U waarheid

[V2]
.D                                          G
 Hallelujah in die hemel. Hallelujah in my hart,
.              D
 vir ewig en ewig
.D                                          G
 Hallelujah op die aarde. Hallelujah in my hart,
.              D
 vir ewig en ewig
.A  G        D     A  G        D
 Oooo, hallelujah, oooo, hallelujah

[V3]
.D                                              o
 God van almag, God van krag, God oor die nasies
.      G          D
 bowenal, God oor my
.D                                                         G
 God van verlossing, God van genade, God van vergifnis, bowenal
.        D   A  G          D
 God oor my, ooo, God oor my
.Bm      A         G           D
 En die hemel straal van U matigheid.
.Bm   A          G        A
 En my lewe spreek van U waarheid</lyrics>
<title>Hallelujah in my hart</title>
<key>D</key>
</song>